'n Model vir korporatiewe-sosialeverantwoordelikheidskommunikasie : 'n toepassing in die landbousektor / Elizabeth Maria Kloppers
In hierdie studie word betoog dat korporatiewe sosialeverantwoordelikheid (KSV) minstens twee funksies het: om tot volhoubare ontwikkeling by te dra; en om strategiese voordeel vir die maatskappy te skep. Doeltreffende kommunikasie word as noodsaaklik beskou om beide bogenoemde funksies te vervul. G...
Main Author: | |
---|---|
Language: | other |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/15338 |