'n Ondersoek na lewensvaardigheidsopvoeding in die grondslagfase / Annemarie Loubser

In die Grondslagfase is Lewensvaardighede een van drie leerprogramme wat deur die Departement van Onderwys voorgeskryf en verder in die Nasionale Kurrikulumverklaring uiteengesit word. Lewensvaardighede fokus op die ontwikkellng van lewenswaardes en stel die ontwikkeling van verantwoordelike en gedi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Loubser, Annemarie
Language:Afrikaans
other
Published: North-West University 2011
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/4957