'n Historiese perspektief op musikale ontlening met spesifieke verwysing na tematiek in die vrye orrelwerke van Buxtehude en Bach / Henriëtte van Rensburg (née De Vries)
OPSOMMING: 'n Literatuurstudie is onderneem oor musikale ontlening soos dit in verskillende tydperke in die verlede gemanifesteer het. 'n Literatuurstudie is ook onderneem oor die historiese verband tussen Buxtehude en Bach, musikaal en andersins. 'n Indringende ondersoek na ooreenko...
Main Author: | |
---|---|
Language: | other |
Published: |
North-West University
2012
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/6818 |