Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in 'n landelike gebied in die Wes–Kaap / Swanepoel L.

Twee navorsingsvrae word deur hierdie studie beantwoord, naamlik “Wat is die Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in ’n landelike gebied in die Wes–Kaap vanuit die perspektief van oud–bendelede?” en “Watter riglyne kan daar gestel word ter voorkoming van bende–betrokke...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Swanepoel, Lizanne
Published: North-West University 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/7559