Die toepassing van die proses van geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning deur kategorie B plaaslike owerhede
Samevattende oorsig: In hierdie skripsie, is 'n studie onderneem ten opsigte van die Geïntegreerde Ontwikkelingsbeplanningsproses, wat die proses van beplanning en die toepassing van hierdie beplanningsresultate ten opsigte van twee klein B-munisipaliteite in die Wes-Kaap Provinsie insluit. Die...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Others |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Port Elizabeth Technikon
2004
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10948/266 |