Die verbetering van dissipline as 'n sleutelbestuurstaak in 'n skool

Die doel van hierdie studie is om die dissiplinêre probleme in skole soos dit in die Oudtshoorn-omgewing voorkom, te identifiseer en aan te spreek. Dit word gedoen deur te let op: • die skoolklimaat wat by 'n skool heers en die uitwerking van die skoolklimaat op die dissipline van`n skool. • di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: September, Willie Jeffrie
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: Nelson Mandela Metropolitan University 2007
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10948/679