Die taak van die AGS-Kerk ten opsigte van die moreel-etiese toerusting van middel-adolessente - met spesiale verwysing na die invloed van musiek / Daniël Jan du Plessis

Die moreel-etiese ontwikkeling van middel-adolessente in die een en twintigste eeu word deur talle faktore beïnvloed. In hierdie studie val die klem spesifiek op die invloed wat sommige tipes musiek in die middel-adolessent se lewe uitoefen. Veral gedurende adolessensie wat as ‘n tyd van onsekerheid...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Du Plessis, Daniël Jan
Language:other
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/15197