Gewestelike verskynsels in die Afrikaanse spreektaal van Oos-Kaapland met spesiale verwysing na Albanie
By 'n dialekgeografiese studie van hierdie aard sal dit by uitstek die verstandigste wees om te begin by 'n omgewing waarin die ondersoeker gebore is en grootgeword het. Die omgang van die ondersoek en die uitgestrektheid van die gebied wat hierby betrokke is maak dit egter vir 'n boo...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Others |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Rhodes University
1977
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10962/d1014568 |