Namakwaland :'n sosiologiese studie van 'n geisoleerde gemeenskap

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was hoofsaaklik om 'n volledige opname te maak van alle fases van die gemeenskaslewe in die verafgeleë en geïsoleerde distrik van Namakwaland. Gegewens oor die gemeenskap is sover moontlik kwantitatief ingesamel en dit is aangevul deur objektie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kotze, P. W. De Villiers
Other Authors: Wagner, O. J. M.
Language:en_ZA
Published: Stellenbosch : Stellenbosch University 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/97569