'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug
Bibliography: pages 335-343. === Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Dissertation |
Language: | Afrikaans |
Published: |
University of Cape Town
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/11427/15828 |