Die rol van die outeur in moderne literêre teorie, met spesifieke verwysing na die ek-poësie van Breyten Breytenbach en D.J. Opperman

Bibliography: pages 336-357. === Die skripsie ondersoek die rol van die auteur in moderne literêre teorieë, en bevat hoofstukke oor Russiese formalisme, Praagse strukturalisme, Ferdinand de Saussure, Claude Lévi-Strauss, Roland Barthes, semiotiek en dekonstruksie. Hierdie teorieë en teoretici word v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Fagan, Eduard Wille
Other Authors: Snyman, Henning
Format: Doctoral Thesis
Language:Afrikaans
Published: University of Cape Town 2016
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/11427/22462