Kontemporêre etiese riglyne ter voorbereiding op die paroesie uit die boek Openbaring.

Openbaring is by uitstek die Nuwe-Testamentiese boek met die sterkste eskatologiese aanslag. Dit is uit die boek Openbaring waaruit die meeste spekulasie en wederkomsteorieë voortspruit. Wie is reg en wie is verkeerd? Sal ons ooit versekering hieroor kan vind? Is daar nie ’n eenvoudiger manier waaro...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van Loggerenberg, F.E.
Published: 2008
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10210/227