Collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent.

My skripsie is ‘n beskrywing van die gebruik van collages in ‘n aktiewe en informele leersituasie. Dit beklemtoon collages as strategie in die selfbewuswording van die adolessent. Collages as onderrigstrategie kan veral sinvol gebruik word in Lewensoriëntering. Daarom is my navorsingsvraag: Hoe kan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Cloete, Suzette
Published: 2008
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10210/714