Die bemarking van professionele dienste met betrekking tot die rekenmeestersprofessie

M.Comm. === Professionele beroepe kan gesien word as beroepe wat deur persone beoefen word wat gekwalifiseerd is, in terme van parlimentere wetgewing en eksamen standaarde gestel deur regulerende liggame. Hierdie groepe beskou onafhanklikheid, objektiwiteit en waardigheid as van die belangrikste eie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kok, Riaan Dalton
Published: 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10210/7275