'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement.

Hierdie dissertasie is ‘n beperkte studie wat die gebruik van die rekenaar in skooladministrasie en -bestuur ondersoek. Mikrorekenaars het oor die afgelope paar jaar algemeen beskikbaar geraak en, die gebruik daarvan in skole vir akademiese sowel as vir administratiewe doeleindes het spontaan ontwi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Cronje, Nicolaas Stephanus.
Other Authors: Niven, J. M.
Language:other
Published: 2011
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10413/3977