Televisie en resepsiestudie : 'n analise van kykersinterpretasie van die seep-opera Egoli - Plek van Goud
Hierdie proefskrif is 'n verkennende ondersoek na kykers se interpretasie van die seep-opera Egoli - Piek van Goud. Die basiese vertrekpunt van die studie is die teks-leserontmoeting waar gelyke status aan die boodskap ('n teks) en die ontvanger ('n kyker) gegee word. Uit so 'n...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Pitout, Magriet (1996) Televisie en resepsiestudie : 'n analise van kykersinterpretasie van die seep-opera Egoli - Plek van Goud, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15793> http://hdl.handle.net/10500/15793 |