Inklusiewe en nie-formele benadering tot die identifisering van adolessente leerders se talent

Die doel van hierdie studie is om riglyne daar te stel vir die vroeë identifisering van talent wat die totale funksionering en konteks van die leerder in ag neem. ‘n Literatuurstudie is onderneem om die navorsing en teorieë wat met die onderwerp verband hou, te ondersoek. Die denkverskuiwing van in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Moolman, Lindie
Other Authors: Venter, Maria Adriana
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: 2019
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/26146