Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare

Summaries in Afrikaans and English === Seksuele misbruik is 'n brutale vorm van kindermishandeling wat kommerwekkende afmetings in Suid-Afrika aanneem. Hierdie traumatiese gebeurtenis het emosioneel 'n geweldige negatiewe impak op die kinderslagoffer. Hierdie studie is gerig deur die uitg...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Wilson, Lizane
Other Authors: Van Wyk, C. (Mev.)
Format: Others
Language:en
Published: 2009
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/1089