Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare

Summaries in Afrikaans and English === Seksuele misbruik is 'n brutale vorm van kindermishandeling wat kommerwekkende afmetings in Suid-Afrika aanneem. Hierdie traumatiese gebeurtenis het emosioneel 'n geweldige negatiewe impak op die kinderslagoffer. Hierdie studie is gerig deur die uitg...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Wilson, Lizane
Other Authors: Van Wyk, C. (Mev.)
Format: Others
Language:en
Published: 2009
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/1089
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-1089
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-10892016-04-16T04:07:42Z Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare Wilson, Lizane Van Wyk, C. (Mev.) Play therapy Middle childhood Gestalt approach Sexual abuse Child Spelterapie Guidelines Riglyne Seksuele Misbruik Kind Middelkinderjare Gestaltbenadering 618.9285236 Sexually abused children -- Counseling of Gestalt therapy Social work with children Emotions in children Play therapy Child abuse Child psychotherapy Summaries in Afrikaans and English Seksuele misbruik is 'n brutale vorm van kindermishandeling wat kommerwekkende afmetings in Suid-Afrika aanneem. Hierdie traumatiese gebeurtenis het emosioneel 'n geweldige negatiewe impak op die kinderslagoffer. Hierdie studie is gerig deur die uitgangspunt dat terapeute, deur middel van Gestaltspelterapie, hierdie kinderslagoffers moet lei in die hantering van hierdie trauma en die gevolge daarvan. Die gebrek aan riglyne vir die terapeut om die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare te hanteer is as navorsingsprobleem geformuleer. Die doel van die studie was dus om vanuit 'n Gestaltspelterapeutiese benadering riglyne vir terapeute daar te stel in die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare ten einde die kind te bemagtig. Om hierdie doel te bereik, is die navorsingsproses deur kwalitatiewe navorsing gerig en individuele gevallestudies voltooi deur die terapeutiese proses met drie kinderslagoffers te deurloop. Die data wat bekom is kon deur middel van data-analise en literatuurkontrole aangewend word om riglyne saam te stel. Daar is dus in die doel van die ondersoek geslaag, naamlik die daarstelling van riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare. Sexual abuse is a brutal form of child abuse that has reached exasperating proportions in South Africa. This traumatic event has an enormously negative emotional impact on the child victim. This study is directed by the premise that therapists', by means of Gestalt play therapy, should guide these victimized children in dealing with this trauma and its consequences. The research problem for the study was formulated as the lack of guidelines for the therapist to deal with the sexually abused child in middle childhood. The aim of the study was to provide therapists' with guidelines designed from the approach of Gestalt play therapy for dealing with and empowering the sexually abused child in middle childhood. In order to achieve this goal, qualitative research was employed, while individual case studies were carried out by applying the therapeutic process to three victimized children. The data obtained was analyzed, checked against existing literature, and used to compile the guidelines. Thus, the goal of the research was achieved, namely to provide guidelines for dealing with the sexually abused child in middle childhood. Social Work M. Diac. (Play Therapy) 2009-08-25T10:49:30Z 2009-08-25T10:49:30Z 2009-08-25T10:49:30Z 2006-09-30 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/1089 en 1 online resource (125 leaves)
collection NDLTD
language en
format Others
sources NDLTD
topic Play therapy
Middle childhood
Gestalt approach
Sexual abuse
Child
Spelterapie
Guidelines
Riglyne
Seksuele Misbruik
Kind
Middelkinderjare
Gestaltbenadering
618.9285236
Sexually abused children -- Counseling of
Gestalt therapy
Social work with children
Emotions in children
Play therapy
Child abuse
Child psychotherapy
spellingShingle Play therapy
Middle childhood
Gestalt approach
Sexual abuse
Child
Spelterapie
Guidelines
Riglyne
Seksuele Misbruik
Kind
Middelkinderjare
Gestaltbenadering
618.9285236
Sexually abused children -- Counseling of
Gestalt therapy
Social work with children
Emotions in children
Play therapy
Child abuse
Child psychotherapy
Wilson, Lizane
Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare
description Summaries in Afrikaans and English === Seksuele misbruik is 'n brutale vorm van kindermishandeling wat kommerwekkende afmetings in Suid-Afrika aanneem. Hierdie traumatiese gebeurtenis het emosioneel 'n geweldige negatiewe impak op die kinderslagoffer. Hierdie studie is gerig deur die uitgangspunt dat terapeute, deur middel van Gestaltspelterapie, hierdie kinderslagoffers moet lei in die hantering van hierdie trauma en die gevolge daarvan. Die gebrek aan riglyne vir die terapeut om die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare te hanteer is as navorsingsprobleem geformuleer. Die doel van die studie was dus om vanuit 'n Gestaltspelterapeutiese benadering riglyne vir terapeute daar te stel in die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare ten einde die kind te bemagtig. Om hierdie doel te bereik, is die navorsingsproses deur kwalitatiewe navorsing gerig en individuele gevallestudies voltooi deur die terapeutiese proses met drie kinderslagoffers te deurloop. Die data wat bekom is kon deur middel van data-analise en literatuurkontrole aangewend word om riglyne saam te stel. Daar is dus in die doel van die ondersoek geslaag, naamlik die daarstelling van riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare. === Sexual abuse is a brutal form of child abuse that has reached exasperating proportions in South Africa. This traumatic event has an enormously negative emotional impact on the child victim. This study is directed by the premise that therapists', by means of Gestalt play therapy, should guide these victimized children in dealing with this trauma and its consequences. The research problem for the study was formulated as the lack of guidelines for the therapist to deal with the sexually abused child in middle childhood. The aim of the study was to provide therapists' with guidelines designed from the approach of Gestalt play therapy for dealing with and empowering the sexually abused child in middle childhood. In order to achieve this goal, qualitative research was employed, while individual case studies were carried out by applying the therapeutic process to three victimized children. The data obtained was analyzed, checked against existing literature, and used to compile the guidelines. Thus, the goal of the research was achieved, namely to provide guidelines for dealing with the sexually abused child in middle childhood. === Social Work === M. Diac. (Play Therapy)
author2 Van Wyk, C. (Mev.)
author_facet Van Wyk, C. (Mev.)
Wilson, Lizane
author Wilson, Lizane
author_sort Wilson, Lizane
title Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare
title_short Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare
title_full Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare
title_fullStr Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare
title_full_unstemmed Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare
title_sort riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare
publishDate 2009
url http://hdl.handle.net/10500/1089
work_keys_str_mv AT wilsonlizane riglynevirdiehanteringvandieseksueelmisbruiktekindindiemiddelkinderjare
_version_ 1718223406396080128