'n Kommunikatiewe benadering as strategie vir die onderrig van Afrikaans as vreemde taal op tersiere vlak

Text in Afrikaans === Die doel van hierdie studie is om die gebruik van die kommunikatiewe taalonderrigbenaderingswyse in die onderrig van Afrikaans as vreemde taal aan eerstejaar onderwysstudente op tersiere vlak, naamlik die Technikon Noord-Gauteng, te ondersoek. Die ondersoek, in die vorm van...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Pawson, Petrone
Other Authors: McDonald, M. E. W. (Maria Elizabeth Wilhelmina), 1945-
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/15749