Televisie en resepsiestudie : 'n analise van kykersinterpretasie van die seep-opera Egoli - Plek van Goud

Hierdie proefskrif is 'n verkennende ondersoek na kykers se interpretasie van die seep-opera Egoli - Piek van Goud. Die basiese vertrekpunt van die studie is die teks-leserontmoeting waar gelyke status aan die boodskap ('n teks) en die ontvanger ('n kyker) gegee word. Uit so 'n...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Pitout, Magriet
Other Authors: Fourie, P. J.
Format: Others
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/15793