Bestuursverantwoordelikhede van die skoolhoof ten opsigte van skoolsport : 'n juridies-opvoedkundige perspektief

Die bestuursverantwoordelikhede van die skoolhoo ten opsigte van skoolsport is vanuit 'n juridies-opvoedkundige perspektief ondersoek. Sport is eerstens in 'n opvoed­ kundige perspektief geplaas en daar is onder andere gewys op die plek van sport binne die onderwysstelsel e...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Spies, Jacobus Johannes
Other Authors: Van Wyk, J. G. (Jacobus Gideon), 1935-
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16096