Bewysregtelike aspekte by 'n verweer van ontoerekeningsvatbaarheid in strafregtelike verrigtinge

Summaries in Afrikaans and English === Text in Afrikaans === 'n Kort elementologiese uiteensetting vir strafregtelike aanspreeklikheid word gevolg deur bewysregtelike begrippe wat van toepassing is op vermoedens by toerekeningsvatbaarheid. Die historiese regsposisie asook die ontwikkeling in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Strydom, Jacoba Maria
Other Authors: Terblance, S. S. (Stephanus Salomon), 1959-
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16138