Die pastorale gebruik van spelterapie met kinders : 'n evaluering
Text in Afrikaans === Een van die funksies van die Kerk is om vir sy lidmate te sorg. In die praktyk wil dit voorkom asof die Kerk se sorg meer gerig is op die adolessent en die volwassene. Vanwee verskeie faktore ontvang kinders baie min of geen sorg in die vorm van pastorate sorg of pastorate bera...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/16142 |