Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg

Text in Afrikaans === Beskermi ng van fundamente le mense- en konst itus i one le regte het moderne regstelsels tot herbesinning oor tradisionele bewysregreels rakende die toelaatbaarheid van getuienis aangaande verklarings van 'n beskuldigde en die privilegie teen selfinkriminasie gedwing....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Swanepoel, Johanna Petronella
Other Authors: Van Rooyen J.H.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16155
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16155
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-161552016-04-16T04:08:35Z Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg Swanepoel, Johanna Petronella Van Rooyen J.H. 345.5068 Criminal procedure -- South Africa Self-incrimination -- South Africa Text in Afrikaans Beskermi ng van fundamente le mense- en konst itus i one le regte het moderne regstelsels tot herbesinning oor tradisionele bewysregreels rakende die toelaatbaarheid van getuienis aangaande verklarings van 'n beskuldigde en die privilegie teen selfinkriminasie gedwing. Om die omvang van die stroming op die kwessie van getuienis oor aanwysings wat op 'n onvrywillige of onbehoorlike wyse bekom is vas te stel, word 'n analise gedoen van artikel 218 van die Strafproseswet, wat fokus op die toelaatbaarheid van getuienis oor aanwysings en getuienis wat as gevolg van aanwysings verkry is. Die Appelhofbeslissing in S v Sheehama oor die toelaatbaarheid van getuienis omtrent gedwonge aanwysings, word gesien as die beliggaming van 'n nuwe filosofie rakende die beskuldigde se privilegie teen selfinkriminasie. Die gevolgtrekking word gemaak dat die bepalings van artikel 218(2) onbillik is, 'n skending van die beskuldigde se privilegie teen selfinkriminasie tot gevolg het en herroep moet word. Voorstelle vir regshervorming word in hierdie verband gemaak. The protection of fundamenta 1 human and con st itut i ona 1 rights has caused modern legal systems to re-evaluate traditional rules of evidence regarding the admissibility of evidence concerning statements of an accused and the privilege against self-incrimination. To determine the extent of such a re-evaluation on evidence of paintings-out which are involuntarily or improperly obtained, an analysis of section 218 of the Criminal Procedure Act is undertaken. It focuses on the admissibility of evidence of paintings-out and evidence obtained in consequence of pointingsout. The decision of the Appellate Division in S v Sheehama on the admissibility of evidence of pointing-outs, obtained by means of compulsion, is seen as an embodiment of a new philosophy towards an accused's privilege against nondiscrimination. It is concluded that the provisions of section 218(2) are unfair, infringe on an accused's privilege against self-incrimination and should be repealed. Proposals for law reform are made in this regard. Criminology and Security Science LL.M. 2015-01-23T04:24:19Z 2015-01-23T04:24:19Z 1992-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16155 af 1 online resource (ii, 89 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic 345.5068
Criminal procedure -- South Africa
Self-incrimination -- South Africa
spellingShingle 345.5068
Criminal procedure -- South Africa
Self-incrimination -- South Africa
Swanepoel, Johanna Petronella
Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg
description Text in Afrikaans === Beskermi ng van fundamente le mense- en konst itus i one le regte het moderne regstelsels tot herbesinning oor tradisionele bewysregreels rakende die toelaatbaarheid van getuienis aangaande verklarings van 'n beskuldigde en die privilegie teen selfinkriminasie gedwing. Om die omvang van die stroming op die kwessie van getuienis oor aanwysings wat op 'n onvrywillige of onbehoorlike wyse bekom is vas te stel, word 'n analise gedoen van artikel 218 van die Strafproseswet, wat fokus op die toelaatbaarheid van getuienis oor aanwysings en getuienis wat as gevolg van aanwysings verkry is. Die Appelhofbeslissing in S v Sheehama oor die toelaatbaarheid van getuienis omtrent gedwonge aanwysings, word gesien as die beliggaming van 'n nuwe filosofie rakende die beskuldigde se privilegie teen selfinkriminasie. Die gevolgtrekking word gemaak dat die bepalings van artikel 218(2) onbillik is, 'n skending van die beskuldigde se privilegie teen selfinkriminasie tot gevolg het en herroep moet word. Voorstelle vir regshervorming word in hierdie verband gemaak. === The protection of fundamenta 1 human and con st itut i ona 1 rights has caused modern legal systems to re-evaluate traditional rules of evidence regarding the admissibility of evidence concerning statements of an accused and the privilege against self-incrimination. To determine the extent of such a re-evaluation on evidence of paintings-out which are involuntarily or improperly obtained, an analysis of section 218 of the Criminal Procedure Act is undertaken. It focuses on the admissibility of evidence of paintings-out and evidence obtained in consequence of pointingsout. The decision of the Appellate Division in S v Sheehama on the admissibility of evidence of pointing-outs, obtained by means of compulsion, is seen as an embodiment of a new philosophy towards an accused's privilege against nondiscrimination. It is concluded that the provisions of section 218(2) are unfair, infringe on an accused's privilege against self-incrimination and should be repealed. Proposals for law reform are made in this regard. === Criminology and Security Science === LL.M.
author2 Van Rooyen J.H.
author_facet Van Rooyen J.H.
Swanepoel, Johanna Petronella
author Swanepoel, Johanna Petronella
author_sort Swanepoel, Johanna Petronella
title Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg
title_short Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg
title_full Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg
title_fullStr Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg
title_full_unstemmed Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg
title_sort aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/16155
work_keys_str_mv AT swanepoeljohannapetronella aspektevanaanwysingsindiestrafprosesenbewysreg
_version_ 1718224899586129920