Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling

Die voorbestaan van die mensdom is nou verweef met die toestand waarin die omgewing verkeer. Menslike aktiwiteite het 'n groot impak op die omgewing, terwyl die omgewing weer die mens se lewensgehalte bepaal. Hierdie studie is dan daarop gemik om deur omgewingsopvoeding, die mens te lei tot...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Du Toit, A. S. (Andries Stephanus)
Other Authors: Louw, Gert Jacobus Johannes
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16708