Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling

Die voorbestaan van die mensdom is nou verweef met die toestand waarin die omgewing verkeer. Menslike aktiwiteite het 'n groot impak op die omgewing, terwyl die omgewing weer die mens se lewensgehalte bepaal. Hierdie studie is dan daarop gemik om deur omgewingsopvoeding, die mens te lei tot...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Du Toit, A. S. (Andries Stephanus)
Other Authors: Louw, Gert Jacobus Johannes
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16708
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16708
record_format oai_dc
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Omgewingsopvoeding
Omgewingsgedrag
Volhoubare ontwikkeling
Omgewingsgeletterdheid
Omgewingsetiek
Omgewingsprobleme
Omgewingsagteruitgang
Omgewingsbesoedeling
Aarde-beraad
Omgewingsgedragstyle
Environmental education
Environmental behaviour
Sustainable development
Environmental literacy
Environmental ethics
Environmental problems
Environmental degradation
Environmental polution
Earth Summit
Environmental behavioral styles
333.7071
Environmental education
Sustainable development -- Environmental aspects
spellingShingle Omgewingsopvoeding
Omgewingsgedrag
Volhoubare ontwikkeling
Omgewingsgeletterdheid
Omgewingsetiek
Omgewingsprobleme
Omgewingsagteruitgang
Omgewingsbesoedeling
Aarde-beraad
Omgewingsgedragstyle
Environmental education
Environmental behaviour
Sustainable development
Environmental literacy
Environmental ethics
Environmental problems
Environmental degradation
Environmental polution
Earth Summit
Environmental behavioral styles
333.7071
Environmental education
Sustainable development -- Environmental aspects
Du Toit, A. S. (Andries Stephanus)
Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling
description Die voorbestaan van die mensdom is nou verweef met die toestand waarin die omgewing verkeer. Menslike aktiwiteite het 'n groot impak op die omgewing, terwyl die omgewing weer die mens se lewensgehalte bepaal. Hierdie studie is dan daarop gemik om deur omgewingsopvoeding, die mens te lei tot omgewingsgesonde gedrag met die oog op volhoubare ontwikkeling. Ten einde hierin te slaag, word die verskillende omgewingsprobleme en die redes daarvoor eers uitgeklaar. Daarna word die faktore wat tot omgewingsagteruitgang kan lei, ondersoek. Hieruit blyk duidelik <lat die wereld en die RSA, in die toekoms digter bevolk, meer besoedel, ekologies minder stabiel en daarom meer gevoelig vir natuurrampe gaan word. Soos uit die proefskrif sal blyk kan omgewingsopvoeding 'n positiewe bydrae tot bierdie omgewingsprobleme lewer. Om daarby uit te kom word daar dus eers 'n kort bistoriese oorsig van omgewingsopvoeding gegee. Die rol en bydrae wat enkele internasionale organisasies tot omgewingsbewustheid gelewer het, word ondersoek. Daar word 'n oorsig gegee van verwikkelinge in die RSA en die invloed van die Aardeberaad op omgewingsopvoeding in die RSA, word ontleed. Ten einde outentieke omgewingsopvoeding te vergestalt word aanvaar <lat die mens met sy geboorte in 'n wereld gewerp word waaraan hy slegs met sy dood kan ontsnap. In hierdie gesitueerdheid in die wereld as leefnrimte, moet hy sin aan sy bestaan gee, terwyl hy ook 'n poging moet aanwend om die omgewing te verbeter, as voorsorg vir die oorlewing van toekomstige geslagte. Met inagneming van die opvoedings- en omgewingsrelasie waarin die mens tot sy omgewing staan, word die essensiele kenmerke van omgewingsopvoeding blootgele, ten einde moontlikheidsvoorwaardes te stel vir outentieke omgewingsopvoeding. Besondere Idem word gele op omgewingsgedrag wat volhoubaarheid nastreef. Dit alles kulmineer in omgewingsgesonde gedrag wat as oorkoepelende doelstelling vir omgewingsopvoeding gestel word. Omdat die mens se gedrag teenoor die omgewing bepaal word deur sy omgewingsetiek, word drie verskillende benaderings tot omgewingsetiek onderskei. Klem word gele op die noodsaak van omgewingsgeletterdheid. Ten einde die mens se optrede teenoor die omgewing te probeer verstaan, word drie omgewingsgedragstyle ontleed. Twee wetenskaplike aardgenese-hipoteses word beskryf vir verdere duidelikheid oor omgewingsgedrag. Aan die einde van die studie, word enkele beginsels gestel wat kan lei tot die ontwikkeling van omgewingsgesonde gedrag met die oog op volhoubare voortbestaan. === Mankind's survival is interwoven with the state of the environment. Human activities have a great impact on the environment, while the environment, again, determines the quality of man's life. This study aims to aid mankind, through environmental education, to environmentally sound behaviour with an eye on sustainable development. To attain this, the different environmental problems and their causes, are sorted out first. Then the factors that can lead to environmental degradation are investigated. From this it is quite clear that in the future, the world and the RSA will be more densely populated, become more polluted, be ecologically less stable and will therefore be more sensitive to natural disasters. Because environmental education can make a positive contribution to this, a short historical survey of environmental education is given. The role and contribution of some international organisations is investigated. Developments in the RSA are surveyed and the influence of the Earth Summit on environmental education in the RSA is analysed. At birth, mankind is thrown into a world from where he can escape only at death. In this world in which he has to stay, he must give meaning to his existence, while also trying to improve the environment to guarantee the survival of coming generations. Bearing in mind the educational and environmental relationship between any human being and his environment, the essential characteristics of environmental education are exposed in order to set possible conditions for authentic environmental education. Special emphasis is placed on environmental behaviour aimed at sustainablility. All this culminates in environmentally sound behaviour that acts as the overall aim for environmental education. Because man's environmental ethic determines his behaviour towards the environment, three different approaches to environmental ethics are distinguished. Emphasis is placed on the necessity for environmental literacy. In order to try to understand man's behaviour towards the environment, three styles of environmental behaviour are analysed. For further clarification of environmental behaviour, two scientific earth genesis hipotheses are also described. In conclusion, this study leads to certain principles that can lead to the development of environmentally sound behaviour aimed at the sustainable survival of mankind. === Educational Studies === D. Ed. (Filosofie van die Opvoeding)
author2 Louw, Gert Jacobus Johannes
author_facet Louw, Gert Jacobus Johannes
Du Toit, A. S. (Andries Stephanus)
author Du Toit, A. S. (Andries Stephanus)
author_sort Du Toit, A. S. (Andries Stephanus)
title Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling
title_short Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling
title_full Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling
title_fullStr Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling
title_full_unstemmed Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling
title_sort filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/16708
work_keys_str_mv AT dutoitasandriesstephanus filosofiesopvoedkundigeperspektiefopomgewingsopvoedingmetspesialeverwysingnaomgewingsgesondegedragenvolhoubareontwikkeling
AT dutoitasandriesstephanus aphilosophicaleducationalperspectiveonenvironmentaleducationwithspecificreferencetoenvironmentallysoundbehaviourandsustainabledevelopment
_version_ 1718225048093851648
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-167082016-04-16T04:08:39Z Filosofies-opvoedkundige perspektief op omgewingsopvoeding met spesiale verwysing na omgewingsgesonde gedrag en volhoubare ontwikkeling A philosophical-educational perspective on environmental education with specific reference to environmentally sound behaviour and sustainable development Du Toit, A. S. (Andries Stephanus) Louw, Gert Jacobus Johannes Omgewingsopvoeding Omgewingsgedrag Volhoubare ontwikkeling Omgewingsgeletterdheid Omgewingsetiek Omgewingsprobleme Omgewingsagteruitgang Omgewingsbesoedeling Aarde-beraad Omgewingsgedragstyle Environmental education Environmental behaviour Sustainable development Environmental literacy Environmental ethics Environmental problems Environmental degradation Environmental polution Earth Summit Environmental behavioral styles 333.7071 Environmental education Sustainable development -- Environmental aspects Die voorbestaan van die mensdom is nou verweef met die toestand waarin die omgewing verkeer. Menslike aktiwiteite het 'n groot impak op die omgewing, terwyl die omgewing weer die mens se lewensgehalte bepaal. Hierdie studie is dan daarop gemik om deur omgewingsopvoeding, die mens te lei tot omgewingsgesonde gedrag met die oog op volhoubare ontwikkeling. Ten einde hierin te slaag, word die verskillende omgewingsprobleme en die redes daarvoor eers uitgeklaar. Daarna word die faktore wat tot omgewingsagteruitgang kan lei, ondersoek. Hieruit blyk duidelik <lat die wereld en die RSA, in die toekoms digter bevolk, meer besoedel, ekologies minder stabiel en daarom meer gevoelig vir natuurrampe gaan word. Soos uit die proefskrif sal blyk kan omgewingsopvoeding 'n positiewe bydrae tot bierdie omgewingsprobleme lewer. Om daarby uit te kom word daar dus eers 'n kort bistoriese oorsig van omgewingsopvoeding gegee. Die rol en bydrae wat enkele internasionale organisasies tot omgewingsbewustheid gelewer het, word ondersoek. Daar word 'n oorsig gegee van verwikkelinge in die RSA en die invloed van die Aardeberaad op omgewingsopvoeding in die RSA, word ontleed. Ten einde outentieke omgewingsopvoeding te vergestalt word aanvaar <lat die mens met sy geboorte in 'n wereld gewerp word waaraan hy slegs met sy dood kan ontsnap. In hierdie gesitueerdheid in die wereld as leefnrimte, moet hy sin aan sy bestaan gee, terwyl hy ook 'n poging moet aanwend om die omgewing te verbeter, as voorsorg vir die oorlewing van toekomstige geslagte. Met inagneming van die opvoedings- en omgewingsrelasie waarin die mens tot sy omgewing staan, word die essensiele kenmerke van omgewingsopvoeding blootgele, ten einde moontlikheidsvoorwaardes te stel vir outentieke omgewingsopvoeding. Besondere Idem word gele op omgewingsgedrag wat volhoubaarheid nastreef. Dit alles kulmineer in omgewingsgesonde gedrag wat as oorkoepelende doelstelling vir omgewingsopvoeding gestel word. Omdat die mens se gedrag teenoor die omgewing bepaal word deur sy omgewingsetiek, word drie verskillende benaderings tot omgewingsetiek onderskei. Klem word gele op die noodsaak van omgewingsgeletterdheid. Ten einde die mens se optrede teenoor die omgewing te probeer verstaan, word drie omgewingsgedragstyle ontleed. Twee wetenskaplike aardgenese-hipoteses word beskryf vir verdere duidelikheid oor omgewingsgedrag. Aan die einde van die studie, word enkele beginsels gestel wat kan lei tot die ontwikkeling van omgewingsgesonde gedrag met die oog op volhoubare voortbestaan. Mankind's survival is interwoven with the state of the environment. Human activities have a great impact on the environment, while the environment, again, determines the quality of man's life. This study aims to aid mankind, through environmental education, to environmentally sound behaviour with an eye on sustainable development. To attain this, the different environmental problems and their causes, are sorted out first. Then the factors that can lead to environmental degradation are investigated. From this it is quite clear that in the future, the world and the RSA will be more densely populated, become more polluted, be ecologically less stable and will therefore be more sensitive to natural disasters. Because environmental education can make a positive contribution to this, a short historical survey of environmental education is given. The role and contribution of some international organisations is investigated. Developments in the RSA are surveyed and the influence of the Earth Summit on environmental education in the RSA is analysed. At birth, mankind is thrown into a world from where he can escape only at death. In this world in which he has to stay, he must give meaning to his existence, while also trying to improve the environment to guarantee the survival of coming generations. Bearing in mind the educational and environmental relationship between any human being and his environment, the essential characteristics of environmental education are exposed in order to set possible conditions for authentic environmental education. Special emphasis is placed on environmental behaviour aimed at sustainablility. All this culminates in environmentally sound behaviour that acts as the overall aim for environmental education. Because man's environmental ethic determines his behaviour towards the environment, three different approaches to environmental ethics are distinguished. Emphasis is placed on the necessity for environmental literacy. In order to try to understand man's behaviour towards the environment, three styles of environmental behaviour are analysed. For further clarification of environmental behaviour, two scientific earth genesis hipotheses are also described. In conclusion, this study leads to certain principles that can lead to the development of environmentally sound behaviour aimed at the sustainable survival of mankind. Educational Studies D. Ed. (Filosofie van die Opvoeding) 2015-01-23T04:24:39Z 2015-01-23T04:24:39Z 1997-12 Thesis http://hdl.handle.net/10500/16708 af 1 online resource (184 leaves)