Verband tussen depressie en lokus van kontrole jeens skoolwerk by adolessente

Text in Afrikaans === Die studie het ten doel om 'n moontlike verband tussen lokus van kontrole jeens skoolwerk en depressie by die adolessent te identifiseer. Die literatuurstudie ondersoek lokus van kontrole - as aspek van verantwoordelikheid - en depressie, sowel as die ontwikkeling...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kruger, Martha Elizabeth.
Other Authors: Venter, Maria Adriana
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17142