Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk

Daar heers tans 'n verwarring in baie mense se gemoedere, teoloe sowel as ander gelowiges, aangaande die heilsweg. Aan die een kant is daar die mense wat glo dat jy jou moet bekeer om in die verlossing te kan deel (die bekeringsteologie) . Aan die ander kant is daar diegene wat glo dat die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Venter, Philippus A.
Other Authors: König, Adrio
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17803