Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk

Daar heers tans 'n verwarring in baie mense se gemoedere, teoloe sowel as ander gelowiges, aangaande die heilsweg. Aan die een kant is daar die mense wat glo dat jy jou moet bekeer om in die verlossing te kan deel (die bekeringsteologie) . Aan die ander kant is daar diegene wat glo dat die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Venter, Philippus A.
Other Authors: König, Adrio
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17803
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-17803
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-178032016-04-16T04:08:39Z Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk The relation between covenant and conversion : a research regarding a dispute in the Dutch Reformed Church Venter, Philippus A. König, Adrio Dispute regarding conversion Covenant Sinergism Sinergism Sinergism Monopleuric Dupleuric Responsibility Abrahamitic covenant New covenant Conversion Annulment of covenant Conversion and grace 231.76 Covenants -- Biblical teaching. Theology Daar heers tans 'n verwarring in baie mense se gemoedere, teoloe sowel as ander gelowiges, aangaande die heilsweg. Aan die een kant is daar die mense wat glo dat jy jou moet bekeer om in die verlossing te kan deel (die bekeringsteologie) . Aan die ander kant is daar diegene wat glo dat die mens klaar gered is, en enige poging, hetsy deur geloof of bekering, van mensekant is sinergisme (verbondsteologie) . In ons soeke na 'n oplossing het ons na die verbond as moontlike vertrekpunt gaan kyk, en gevind dat die verbond inderdaad 'n oplossing bied. Die verbond het verskeie prinsipiele eienskappe, en die kern daarvan is dat dit 'n Godgegewe instelling is met duidelike inhoude. Onder andere het die verbond 'n monopleuriese instelling, maar ook 'n dupleuriese werking. Hieruit volg dat die verbond op die verantwoordelikheid van die mens appeleer. Die appel van die verbond kom tot uiting in die oproep om die verlossingsdade van Christus aan te gryp. Vervolgens is gekyk na die manier waardeur 'n mens sy verantwoordelikheid nakom. In sowel die Ou as Nuwe Testament is dit duidelik dat die mens wat nie in 'n verbondsverhouding met die Here leef nie, gevaar loop om uit die verbond gesny te word. Die enigste manier om verseker dat 'n mens in die verbondsbelof tes de el, is deur bekering. Die Bybel maak nie 'n duidelike onderskeid tussen eerste en voortgaande bekering binne die verbond nie. God gee die bekering, maar vereis dit ook There is presently a great deal of confusion in the minds of people, theologians as well as lay members, regarding the way of salvation. On the one hand there are those who believe that one must be converted before one can share in salvation. It may be called a theology of conversion. On the other hand there are those who believe that the people of the covenant are already saved, and all endevours to claim the salvation by faith or repentance, are forms of synergism. In our attempt to find a solution, we have taken the covenant as pain of departure. The covenant has many qualities, but the central aspect is the fact that the covenant is a God-given entity and therefore has certain specific characteristics like a monopleuric origin (in God} but a dupleuric working (divine and human responsibility) . According to the Old Testament as well as the New Testament, it is clear that those covenant people who do not commit themselves to the God of the covenant, and accept its demands, are in danger of being cut off from the covenant. The only way to restore the covenant relationship is by repentance and conversion. Concerning the covenant the Bible does not make any clear difference between a radical initial conversion and an ongoing one. God gives conversion, but also demands it Philosophy, Practical & Systematic Theology D. Th. (Sistematiese Teologie) 2015-01-23T04:24:28Z 2015-01-23T04:24:28Z 1994-11 Thesis http://hdl.handle.net/10500/17803 af 1 online resource (71 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Dispute regarding conversion
Covenant
Sinergism
Sinergism
Sinergism
Monopleuric
Dupleuric
Responsibility
Abrahamitic covenant
New covenant
Conversion
Annulment of covenant
Conversion and grace
231.76
Covenants -- Biblical teaching.
Theology
spellingShingle Dispute regarding conversion
Covenant
Sinergism
Sinergism
Sinergism
Monopleuric
Dupleuric
Responsibility
Abrahamitic covenant
New covenant
Conversion
Annulment of covenant
Conversion and grace
231.76
Covenants -- Biblical teaching.
Theology
Venter, Philippus A.
Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk
description Daar heers tans 'n verwarring in baie mense se gemoedere, teoloe sowel as ander gelowiges, aangaande die heilsweg. Aan die een kant is daar die mense wat glo dat jy jou moet bekeer om in die verlossing te kan deel (die bekeringsteologie) . Aan die ander kant is daar diegene wat glo dat die mens klaar gered is, en enige poging, hetsy deur geloof of bekering, van mensekant is sinergisme (verbondsteologie) . In ons soeke na 'n oplossing het ons na die verbond as moontlike vertrekpunt gaan kyk, en gevind dat die verbond inderdaad 'n oplossing bied. Die verbond het verskeie prinsipiele eienskappe, en die kern daarvan is dat dit 'n Godgegewe instelling is met duidelike inhoude. Onder andere het die verbond 'n monopleuriese instelling, maar ook 'n dupleuriese werking. Hieruit volg dat die verbond op die verantwoordelikheid van die mens appeleer. Die appel van die verbond kom tot uiting in die oproep om die verlossingsdade van Christus aan te gryp. Vervolgens is gekyk na die manier waardeur 'n mens sy verantwoordelikheid nakom. In sowel die Ou as Nuwe Testament is dit duidelik dat die mens wat nie in 'n verbondsverhouding met die Here leef nie, gevaar loop om uit die verbond gesny te word. Die enigste manier om verseker dat 'n mens in die verbondsbelof tes de el, is deur bekering. Die Bybel maak nie 'n duidelike onderskeid tussen eerste en voortgaande bekering binne die verbond nie. God gee die bekering, maar vereis dit ook === There is presently a great deal of confusion in the minds of people, theologians as well as lay members, regarding the way of salvation. On the one hand there are those who believe that one must be converted before one can share in salvation. It may be called a theology of conversion. On the other hand there are those who believe that the people of the covenant are already saved, and all endevours to claim the salvation by faith or repentance, are forms of synergism. In our attempt to find a solution, we have taken the covenant as pain of departure. The covenant has many qualities, but the central aspect is the fact that the covenant is a God-given entity and therefore has certain specific characteristics like a monopleuric origin (in God} but a dupleuric working (divine and human responsibility) . According to the Old Testament as well as the New Testament, it is clear that those covenant people who do not commit themselves to the God of the covenant, and accept its demands, are in danger of being cut off from the covenant. The only way to restore the covenant relationship is by repentance and conversion. Concerning the covenant the Bible does not make any clear difference between a radical initial conversion and an ongoing one. God gives conversion, but also demands it === Philosophy, Practical & Systematic Theology === D. Th. (Sistematiese Teologie)
author2 König, Adrio
author_facet König, Adrio
Venter, Philippus A.
author Venter, Philippus A.
author_sort Venter, Philippus A.
title Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk
title_short Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk
title_full Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk
title_fullStr Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk
title_full_unstemmed Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk
title_sort die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die nederduits gereformeerde kerk
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/17803
work_keys_str_mv AT venterphilippusa dieverbandtussenbekeringenverbondnondersoeknandispuutindienederduitsgereformeerdekerk
AT venterphilippusa therelationbetweencovenantandconversionaresearchregardingadisputeinthedutchreformedchurch
_version_ 1718225218576580608