Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind

Die gesin is die sentrum waarbinne die kind se vorming tot volwaardige volwassenheid plaasvind. Indien een van die ouers met 'n chroniese fisieke siektetoestand gediagnoseer word, mag dit moontlike implikasies inhou vir die ouer, die kind, maar ook ander gesinslede. Die chroniese siekte...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina
Other Authors: Jacobs, L. J.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17902
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-17902
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-179022016-04-16T04:08:39Z Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind The impact of the chronically ill parent on the child Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina Jacobs, L. J. 306.87 Chronically ill -- Family relationships Chronic diseases -- Social aspects Family psychotherapy Chronic diseases -- Psychological aspects Child development Die gesin is die sentrum waarbinne die kind se vorming tot volwaardige volwassenheid plaasvind. Indien een van die ouers met 'n chroniese fisieke siektetoestand gediagnoseer word, mag dit moontlike implikasies inhou vir die ouer, die kind, maar ook ander gesinslede. Die chroniese siektetoestand en die implikasies wat dit vir die siek persoon inhou is bestudeer. Daarbenewens is die dinamiek van die gesin, waarbinne die ouer en die kind met mekaar in interaksie is, ontleed. Om te bepaal wat die effek van die chroniese fisieke siektetoestand van die ouer op die kind is, is 'n literatuurstudie onderneem. Dit is daarna geverifieer met gevallestudies wat ondemeem is. Die gevallestudies het die bevindinge van die literatuurstudie bevestig. Dit blyk dat die chroniese siektetoestand van die ouer 'n invloed op die wording van die kind het. Die siektetoestand is 'n voortdurende stressor binne die gesin, wat veroorsaak dat kind(ers) affektiewe-, kognitiewe-, gedrags- en sosiale probleme manifesteer. Daar moet aanpassings gemaak word om die stres binne die gesin te minimaliseer. Riglyne is saamgestel om die terapeut, wat hierdie kind(ers) en gesinne begelei, te help. The family is the system within which the child develops and eventually attains maturity. When a patient is diagnosed with chronic disease, it has certain implications not only for the parent, but also for children and other members of that family. A liteature study was undertaken to determine the impact of the chronically ill parent on the child. This study was then verified with specific case studies done by the author. These case studies confinned the findings of the literature study. It would seem that the chronic illness of a parent has a definite impact on the development of a child. The parent's illness is a constant stressor within the family, causing children to manifest affective, cognitive, behavioral as well as social problems. Certain adjustments have to be made to minimize stress within such a family. Guidelines are provided to assist the therapist in dealing with these children and families. Psychology of Education M. Ed. (Voorligting) 2015-01-23T04:24:33Z 2015-01-23T04:24:33Z 1998-02 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/17902 af 1 online resource (xx, 181 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic 306.87
Chronically ill -- Family relationships
Chronic diseases -- Social aspects
Family psychotherapy
Chronic diseases -- Psychological aspects
Child development
spellingShingle 306.87
Chronically ill -- Family relationships
Chronic diseases -- Social aspects
Family psychotherapy
Chronic diseases -- Psychological aspects
Child development
Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina
Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind
description Die gesin is die sentrum waarbinne die kind se vorming tot volwaardige volwassenheid plaasvind. Indien een van die ouers met 'n chroniese fisieke siektetoestand gediagnoseer word, mag dit moontlike implikasies inhou vir die ouer, die kind, maar ook ander gesinslede. Die chroniese siektetoestand en die implikasies wat dit vir die siek persoon inhou is bestudeer. Daarbenewens is die dinamiek van die gesin, waarbinne die ouer en die kind met mekaar in interaksie is, ontleed. Om te bepaal wat die effek van die chroniese fisieke siektetoestand van die ouer op die kind is, is 'n literatuurstudie onderneem. Dit is daarna geverifieer met gevallestudies wat ondemeem is. Die gevallestudies het die bevindinge van die literatuurstudie bevestig. Dit blyk dat die chroniese siektetoestand van die ouer 'n invloed op die wording van die kind het. Die siektetoestand is 'n voortdurende stressor binne die gesin, wat veroorsaak dat kind(ers) affektiewe-, kognitiewe-, gedrags- en sosiale probleme manifesteer. Daar moet aanpassings gemaak word om die stres binne die gesin te minimaliseer. Riglyne is saamgestel om die terapeut, wat hierdie kind(ers) en gesinne begelei, te help. === The family is the system within which the child develops and eventually attains maturity. When a patient is diagnosed with chronic disease, it has certain implications not only for the parent, but also for children and other members of that family. A liteature study was undertaken to determine the impact of the chronically ill parent on the child. This study was then verified with specific case studies done by the author. These case studies confinned the findings of the literature study. It would seem that the chronic illness of a parent has a definite impact on the development of a child. The parent's illness is a constant stressor within the family, causing children to manifest affective, cognitive, behavioral as well as social problems. Certain adjustments have to be made to minimize stress within such a family. Guidelines are provided to assist the therapist in dealing with these children and families. === Psychology of Education === M. Ed. (Voorligting)
author2 Jacobs, L. J.
author_facet Jacobs, L. J.
Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina
author Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina
author_sort Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina
title Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind
title_short Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind
title_full Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind
title_fullStr Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind
title_full_unstemmed Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind
title_sort invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/17902
work_keys_str_mv AT coetzeeheiletjelivinahelenacathrina invloedvandiechroniesfisiekesiekoueropdiekind
AT coetzeeheiletjelivinahelenacathrina theimpactofthechronicallyillparentonthechild
_version_ 1718225247816122368