Beheer van die diskresionêre bevoegdhede van staatsamptenare : rol van die grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1993 (Wet 200 van 1993)

Ten einde arbitrere uitoefening van die diskresionere bevoegdhede waarmee staatsarnptenare beklee word, te voorkom en te beperk, is beheer van sodanige bevoegdhede noodsaaklik. In die verhandeling word die rol wat die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1993 (Wet 200 van 1993) kan vervul...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: De Giorgi, Benita Valera
Other Authors: Brynard, D. J.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17955