Riglyne vir onderrig en begeleiding binne andragogiese konteks

Dit is nie oordrewe om te beweer dat die Suid-Afrikaanse onderwyssisteem tans midde-in 'n krisis staan nie. Dat ook die tersiere onderwyssektor ten nouste deur die omvang van hierdie krisis geraak word, kan nie betwis word nie. Die dilemma soos wat dit huidig binne die onderwys manifesteer, is...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Badenhorst, Johanna Willemina
Other Authors: Crous, S.F.M
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/18028