'n Intra-vergelykende verkenning van die gebruik van simboliese materiaal in projeksieplate met kinders (Afrikaans)

AFRIKAANS : ‘n Intra-vergelykende verkenning is onderneem van die gebruik van simboliese materiaal in projeksieplate met kinders. Ondersoek is ingestel na die appèlwaarde en stimuluspotensiaal van projeksieplate met simboliese materiaal. ‘n Meervoudige gevallestudie-model met vier deelnemers is gevo...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Gous, Suretha
Other Authors: Prof A C Bouwer
Published: 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/29059
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-10262007-090549/