De reis van Sint Brandaan : 'n interpretasie van geselekteerde temas (Afrikaans)
AFRIKAANS: Die uitgangspunt wat ten grondslag van hierdie studie lê, is die veronderstelling dat studies ten opsigte van die Middelnederlandse teks De reis van Sint Brandaan tot op hede min aandag geskenk het aan sekere belangrike temas. As gevolg van hierdie bepaalde leemtes, is die onderliggende b...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Published: |
2013
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/29644 Smit, D-L 2000, De reis van Sint Brandaan : ‘n interpretasie van geselekteerde temas, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/29644 > http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-01102007-095515/ |