Die Wangemann tekeninge in die nasionale kultuurhistoriese en opelugmuseum, Pretoria

Die Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum in Pretoria is in besit van 'n unieke versameling tekeninge van H.T. Wangemann, een van die direkteure van die Berlynse Sendinggenootskap. Dit is aan die eerlike en objektiewe lewensopvatting van Hermann Theodor Wangemann te danke, dat daar soveel...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Botha, Rita
Other Authors: Van Heerden, M.
Language:Afrikaans
Published: 2016
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/56063
Botha, R 1989, Die Wangemann tekeninge in die nasionale kultuurhistoriese en opelugmuseum, Pretoria, Dipl. Arts Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56063>