Die Afrikaner-intellektueel in krisis: 'n dialektiese ondersoek na 'n faset van Karel Schoeman se Na die Geliefde Land en die Hemeltuin

Magister Artium - MA === Die studie neem - in hoofstuk een - tot probleemstelling dat Karel Schoeman se outsider-karakters nie noodwendig draers van 'n eksistensieel-metafisiesie belewing is nie. Die karakters is nie, soos vry algeneem aanvaar word, te verklaar deur persoonlik-individualistiese...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Willemse, Heinrich S.S.
Other Authors: Gerwel, G.J.
Language:Afrikaans
Published: University of the Western Cape 2018
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/11394/5686